
|
Other novel ideas by
SherryTree Shooter Trays |
Dit het alles hier begin,
‘n droom wat my uit my grootste verknorsing ooit gered het. Ek glo nie in toeval nie,
daar is ‘n rede vir dinge om te gebeur… En toe droom ek van ‘n kommin
bierbeker wat om my nek hang met ‘n lighter en sigarette en… Ek rook nie eens nie… wel,
net as ek dit te vinnig doen… “Die Braaibroer”
Dis
‘n Draad Bierbeker waaruit jy jou bier uit ‘n blikkie, bottel of glas kan
geniet. Wat jy ookal doen, jy eindig altyd met ‘n beker wat nie BraaiBroer
is toegerus met ‘n handige stoorplek vir ‘n pakkie sigarette, en ja, jy kry
hom ook in ‘n nie-rokers beker. ‘n Lighter wat jou pêlle nie Die
houer is toegerus met ‘n spaar kondoom. Ja, ek weet jy’s getroud. Dis waarom
daar nou ‘n houer is vir getroudes. Binne die kondoom is daar vyf speletjies
wat getroudes met kondome Oorweeg
jy dit dalk om vol drank huis toe te bestuur, spaar jouself R10 000 en maak
gebruik van die handige hangplek vir motorsleutels. Braaibroer
is die enigste bierbeker in die wêreld wat jou ‘n keuse in die lewe gee, want
hy tip as hy leeg is. Hy staan stewig met ‘n vol blikkie, maar sodra dit leeg
is tip hy. As dit gebeur, is dit tyd vir nuwe besluite…Maar sou jy die
verkeerde keuse maak en jy tip later saam met hom, dan kan jy altyd die
volgende oggend op jou beker kyk wie jy is, want jou naam sal daarop
gegrafeer staan sodat jy weer rigting kan kry. Die
wêreld se enigste bewustheidsbeker vir “verantwoordelike seks, drink en rookgewoontes”. Vir
R80.00 plus posgeld, verras al die kommen manne in jou lewe met ‘n
Braaibroer, dan kan hulle ‘n slag oor iets anders praat as rugby en
vroumense. SherryTree®,
ShooterTree®, WineTree®, CocktailTree®,
ChampagneTree® BeverageTree®
are registered trademarks. |
Serving
any beverage… Sherry, Champagne, Wine, Cocktails, Platters or any combination thereof The SherryTree™ will add an
irresistible sensation to any occasion… weddings, launches, exhibitions, conferences anniversary parties, special birthday parties, The
SherryTree™ will always
leave a lasting impression |
|
|
||
|